Prettig • Plaaslik Gemaak • Met Liefde
Klein plakkies.
Groot glimlagte.
Landwyd afgelewer • Veilige betalings met Yoco
Ons gewilde ontwerpe, gekies deur onderwysers and ouers.

Met sorg ontwerp en vervaardig.

Prettige plakkers met persoonlikheid.

Bestel van enige plek in Suid-Afrika

Maklike en veilige betaling met Yoco.
Prettig • Plaaslik Gemaak • Met Liefde
Laat Anel pasgemaakte plakkers vir jou skool, besigheid, geleendtheid of spesiale projek ontwerp.
vra vir pasgemaakte plakkers
Ontmoet die maker
Plakkies Plak is Anel se kreatiewe klein besigheid, waar oorspronklike idees in vrolike, plaaslik vervaardigde plakkers verander. Elke ontwerp word sorgvuldig geskep om kinders aan te moedig, prestasies te vier en alledaagse oomblikke nét ’n bietjie meer kleur te gee.
Plaaslik ontwerp deur Anel
Hier is antwoorde op die vrae wat ons die meeste kry. Kan jy nie kry waarna jy soek nie?
Kontak ons gerus.
Ontdek die volledige versameling en vind jou nuwe gunstelinge.
Besigtig Alle Plakkers